Valke (SAPD)

Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (DPCI), algemeen bekend as die Valke, is die tak van die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat georganiseerde misdaad, ekonomiese misdaad, korrupsie en ander ernstige misdaad ondersoek wat deur die President of 'n ander afdeling van die polisie na hulle verwys is.[1] Die eenheid is in 2008 deur president Jacob Zuma gestig om die ontbinde Skerpioene te vervang.

  1. "South Africa's new priority crimes unit". SouthAfrica.info. Besoek op 17 Augustus 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy